DIENSTE
Lewendige vermaak vir feeste of jou Kroeg!!!
Ons bied ‘n onvergeetlike ervaring met ‘n wye verskeidenheid musiek wat wissel vir klassieke treffers van die 60’s tot Vandag se treffers, ons belowe dat dit verseker ‘n vertoning sal wees wat jy sal onthou.
Korporatiewe geleentheid of Trouorkes
Nie net ‘n onvergeetlike lewendige show-ervaring nie, maar ons maak ook voorsiening vir enige van jou korporatiewe geleentheid se behoeftes of ‘n onvergeetlike trou-ervaring.
Verhoog en Beligting
Reborne is ook beskikbaar vir enige verhoog en beligtingsbehoeftes vir enige grootte geleenthede groot of klein ons kan die geleentheid bestuur.