Ontmoet Die Band

Chinel Van der Merwe

Hoe het jou liefde vir musiek ontstaan?

Ek was van kleins af mal oor musiek en drama. Het aan elke kunstefees deel geneem en vir elke intem in geskryf. Ek was mal oor Karen Zoid, ek onthou ek het vir my hele gr 1 klas afrikaaners is plesierig opgetree. My juf het die hoof gaan roep en voor ek myself kon vind staan ek die volgende Maandag met saal opening op die verhoog en sing vir die hele saal vol kinders en onderwysers.

Wat maak Reborne anders vir jou as die normale musiek groep?

Wat Reborne anders maak vir my is die feit dat wanneer ons by mekaar is gaan dit nie net meer oor die musiek nie. Dit gaan oor die band wat ons met mekaar het en die gevoel van eenheid op die verhoog.

Hoelank is jy deel van Reborne?

Van die begin af is ek al deel van Reborne. Ek was deel van die stigting.

Wat is jou gunstelling enkelsnit en hoekom?

“Lê hier” die lied het my uit n baie donker plek van my lewe kom uit help. Ek kon my ervaring neer pen en oop maak. Ek kon vry kom en ek kon met soveel introspeksie weg stap en kan nou sê ek is beter as gevolg van skryf.

Gerard Van der Merwe

Hoe het jou liefde vir musiek ontstaan?

Musiek is iets wat nog altyd in my familie is en het groot geword met dit. Die passie is al van n klein tyd af saam my en in my bloed.

Wat maak Reborne anders vir jou as die normale musiek groep?

Reborne is anders wat ons maak musiek wat heeltemal uniek vir afrikaans is en baie alternatief is. Ons musiek het baie “old school” sounds in maar tog n “modern twist”

Hoelank is jy deel van Reborne?

Ek is van 2016 deel van reborne

Wat is jou gunstelling enkelsnit en hoekom?

My gunstelling lied is die lig ek dink die styl en dis ook ons eerste single wat uitgekom het so hyt n spesiale plek

Werner Van der Merwe

Hoe het jou liefde vir musiek ontstaan?

My liefde vir musiek het al begin van kleins af. Ek kom van af ‘n huis af wat my ouers self musiek maak. My groot liefde vir musiek het eindlik na skool gekom en groei net meer en meer.

Wat maak Reborne anders vir jou as die normale musiek groep?

Reborne is anders omdat elkeen in die band anders is niemand is dieselfde nie. Elkeen bring sy unieke talent wat Reborne maak. Ons passie en Liefde staan vir my die meeste uit.

Hoelank is jy deel van Reborne?

Ek is van die begin af deel van Reborne. Ons het om n tafel gesit en dit op n stuk papier begin.

Wat is jou gunstelling enkelsnit en hoekom?

My Gunstelling liedjie van die band is I need a Hero. Dit was vir my ons eerste liefjie van die band en die begin van wie ons is.


Fatal error: Uncaught Error: Class "Elementor\Plugin" not found in /home/reborncu/public_html/wp-content/plugins/essential-addons-for-elementor-lite/includes/Traits/Elements.php:465 Stack trace: #0 /home/reborncu/public_html/wp-includes/class-wp-hook.php(324): Essential_Addons_Elementor\Classes\Bootstrap->render_global_html('') #1 /home/reborncu/public_html/wp-includes/class-wp-hook.php(348): WP_Hook->apply_filters(NULL, Array) #2 /home/reborncu/public_html/wp-includes/plugin.php(517): WP_Hook->do_action(Array) #3 /home/reborncu/public_html/wp-includes/general-template.php(3066): do_action('wp_footer') #4 /home/reborncu/public_html/wp-content/themes/astra/footer.php(33): wp_footer() #5 /home/reborncu/public_html/wp-includes/template.php(876): require_once('/home/reborncu/...') #6 /home/reborncu/public_html/wp-includes/template.php(811): load_template('/home/reborncu/...', true, Array) #7 /home/reborncu/public_html/wp-includes/general-template.php(92): locate_template(Array, true, true, Array) #8 /home/reborncu/public_html/wp-content/themes/astra/page.php(44): get_footer() #9 /home/reborncu/public_html/wp-includes/template-loader.php(113): include('/home/reborncu/...') #10 /home/reborncu/public_html/wp-blog-header.php(19): require_once('/home/reborncu/...') #11 /home/reborncu/public_html/index.php(17): require('/home/reborncu/...') #12 {main} thrown in /home/reborncu/public_html/wp-content/plugins/essential-addons-for-elementor-lite/includes/Traits/Elements.php on line 465